24 uur

Pi­ne Pie­naar te­rug in die Vry­staat

Volksblad - - Sport -

Dit is gis­ter be­ves­tig dat die voor­ma­li­ge Cur­rie­be­ker-af­rig­ter van die Blou Bul­le, Pi­ne Pie­naar, met in­gang Au­gus­tus as ’n ho­ë­pres­ta­sie ver­de­di­gings-kon­sul­tant by die C­hee­tahs aan­ge­stel is.

Pie­naar, was ook voor­heen ’n ver­de­di­gings­af­rig­ter van vir Bul­le in die Su­per­rug­by-reeks. Hy is ver­le­de jaar as die Ho­ër­skool Wa­ter­kloof in P­re­to­ria se sport­hoof aan­ge­stel.

Hy sal voort­aan een keer el­ke twee we­ke met die ver­skil­len­de span­ne by die C­hee­tahs werk. Vol­gens die Vry­staat Rug­by­u­nie se ho­ë­pres­ta­sie be­stuur­der, MJ S­mith, sal Pie­naar nóú saam­werk met C­harl S­try­dom, die C­hee­tahs se ver­de­di­gings­af­rig­ter.

S­mith sê daar is ’n leem­te op ver­de­di­ging by die u­nie se ju­ni­or span­ne ge­ï­den­ti­fi­seer, en Pie­naar gaan ook daar aan­ge­wend word. Pie­naar was se­dert 2011 by die Bul­le be­trok­ke na hy die Vry­staat in die Vo­da­com­be­ker­reeks af­ge­rig het. – O­wen Kock

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.