‘Wa­pen­kom­mis­sieig­no­reer­be­wy­se’

Volksblad - - Nuus - – News24

Die twee or­ga­ni­sa­sies wat die Se­ri­ti­kom­mis­sie van on­der­soek na die be­rug­te wa­pen­tran­sak­sie se be­vin­dings ter­sy­de ge­stel wil hê, sê hul­le het be­wy­se dat die kom­mis­sie des­tyds ho­pe be­wy­se ge­ïg­no­reer het.

Cor­rup­ti­on Wa­tch en Rig­ht2K­now het gis­ter ’n by­ko­men­de ver­kla­ring by die hoog­ge­regs­hof in P­re­to­ria in­ge­dien as deel van hul hof­aan­soek teen die kom­mis­sie se ver­slag.

Oud­pres. Ja­cob Zu­ma het die be­vin­dings in A­pril 2016 be­kend ge­maak dat daar geen be­wy­se ge­vind kon word om be­we­rings van kor­rup­sie of om­ko­pe­ry te staaf nie.

Na­dat die twee or­ga­ni­sa­sies aan­soek ge­doen het om die kom­mis­sie se vol­le­di­ge re­kord in die han­de te kry, het hul­le ná 18 maan­de 24 ring­bin­ders ont­vang. Lui­dens hul ver­kla­ring be­hoort die kom­mis­sie se re­kord veel gro­ter te wees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.