Koop koe­ran­te en wen brand­stof­koop­be­wys

Volksblad - - Nuus -

Ne­ge gelukkige Volks­blad-le­sers kan elk ’n brand­stof­koop­be­wys ter waar­de van R1 000 wen.

Le­sers wat hul koe­ran­te by straat­ver­ko­pers in Bloem­fon­tein, Kroon­stad, Beth­le­hem en Kim­ber­ley koop, kry el­ke dag ’n in­voeg­sel in die koe­rant waar­op ’n an­der s­leu­tel­woord ver­skyn.

Die woor­de sal saam ’n sin vorm wat dan op die Sa­ter­dag na ons SMS-lyn ge­stuur moet word. Die kom­pe­ti­sie be­gin Maan­dag 15 Ok­to­ber en duur tot 3 No­vem­ber.

Om vir die prys in aan­mer­king te kom moet jy Sa­ter­dag die s­leu­tel­woord, ge­volg deur die vol­le­di­ge sin van die woor­de van die week wat ver­by is, stuur na 36403, ge­volg deur jou naam, van en die naam van die dorp of stad waar­in jy woon.

Die wen­ners se na­me­sal in die koe­rant be­kend ge­maak word.

■ SMS’e kos R1,50. In­dien jy ’n SMS na 36403 stuur, gee jy Volks­blad in­ge­vol­ge wet toe­stem­ming om jou vir be­mar­kings­doel­ein­des te kon­tak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.