Ons skaam ons vir die ver­val o­ral in die Ro­se­stad

Volksblad - - Kommentaar -

In­wo­ner, Bloem­fon­tein

“S­kan­de van vrot Bloem­fon­tein” (09.10): Dis ’n s­kan­de.

Dui­de­lik is die plaas­li­ke re­ge­ring nie in staat om die diens­te te le­wer waar­voor ons be­taal nie.

Plaas as­se­blief ge­reeld foto’s van an­der buur­te in Bloem­fon­tein in die koe­rant. Ho­pe­lik sal die mu­ni­si­pa­li­teit dán die diens-te op­knap. Skaam vir Bfn

Die ver­val in Bloem­fon­tein is eint­lik o­ral: Gaan kyk by­voor­beeld in Fal­ke- en Wat­key­straat.

Sy­paad­jies en mid­del­man­ne­tjies o­ral in die s­tad word nie on­der­hou nie. On­kruid be­gin op plek­ke die pad­op­per­vlak in­neem.

Ons moet eint­lik die stads­be­stuur­der en bur­ge­mees­ter daag­liks ver­pes met foto’s van hul ver­suim. Ons kry skaam . . .

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.