Ko­ning Leeu bo in hier­die kat­ge­veg

Volksblad - - Sport - Chris­to Bu­ch­ner

Die Leeus se rug­by­span het gis­ter­aand sy plek in die half­eind­stryd van die Cur­rie­be­ker-reeks ver­se­ker deur die Pu­mas in die M­bom­be­la-sta­di­on in Nel­spruit met 33-21 te klop.

Maar ai, jy kan met die bes­te wil ter wêreld nie sien hoe die Rooi­bon­tes oor twee weke daar­die Goue Be­ker om­hoog sal kan hou nie. Daar­voor was hul spel heel­te­mal té slor­dig.

Trou­ens, hul­le sal aan­sien­lik be­ter as gis­ter­aand moet speel as hul­le selfs net die eind­stryd wil haal. Vir die Pu­mas was dit toe nie ’n ge­val dat die weer­lig twee keer op die­self­de plek kon slaan nie. Hul­le het die Leeus ver­le­de jaar tuis in die Cur­rie­be­ker-reeks ge­klop, maar kon nie gis­ter­aand weer so maak nie. Hul sei­soen het op ’n ui­ters te­leur­stel­len­de noot ge­ëin­dig.

Die e­nig­ste weer­lig wat daar ui­t­ein­de­lik in M­bom­be­la was, was reg­te weer­lig wat spel ná rus­tyd vir et­li­ke mi­nu­te ver­traag het. Daar moes toe eers ge­wag word dat dié ge­vaar ver­by­trek voor­dat die twee­de helf­te kon be­gin. In die kleed­ka­mer het daar ook ge­vaar­lig­te ge­flik­ker vir die Pu­mas, wat met ’n se­ge die laaste be­skik­ba­re plek in die Cur­rie­be­ker se half­eind­stryd voor die Leeus se neu­se sou weg­raap. Dit was eg­ter reeds in die eer­ste mi­nuut dui­de­lik dat hul­le nie met ge­noeg

rus­tig­heid uit­ge­stap het vir dié krag­me­ting nie.

Som­mer in die eer­ste mi­nu­te van die wed­stryd het hul­le vir die Leeus ’n drie op ’n skink­bord ge­gee, toe ’n wil­de aan­gee deur die tuis-skrum­ska­kel, S­te­fan Un­ge­rer deur Li­o­nel Ma­poe on­der­skep is en hy deur­ge­draf het om on­der die pa­le af te rond. Die Pu­mas kon sa­ke wel ge­lyk maak toe ’n sterk lo­pie deur die vleu­el Mor­né Jou­bert ge­lei het tot die drie van die heel­ag­ter, De­von Wil­li­ams, maar die Leeus het weer neus voor ge­kry met hul ge­bruik­li­ke rol­maal-drie deur die ha­ker, Cor­né Fou­rie. Die Leeus moes die laaste tien mi­nu­te voor rus­tyd met 14 spe­lers klaar­kom. Die sen­ter Ho­ward M­ni­si is ge­straf om­dat hy die bal op ’n on­ge­oor­loof­de wy­se te­rug­ge­klap het na ’n duik­slag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.