A­ren­de en Val­ke in Eer­ste­li­ga-eind­stryd

Volksblad - - Sport - – O­wen Kock

’n Nu­we kam­pi­oen gaan ge­kroon word in die Eer­ste Li­ga van die Cur­rie­be­ker-reeks ná die SWD-A­ren­de gis­ter­aand in Ge­or­ge die ver­de­di­gen­de kam­pi­oen, die G­rif­fons, met 22-6 ge­klop het in dié span­ne se half­eind­stryd.

Die tuis­span het met die rus­tyd ’n kort­kop met 9-3 voor­ge­loop.

Die A­ren­de se sen­ter Ty­ler Fisher het die e­nig­ste drie van die wed­stryd ge­druk.

Neil St­an­nard (los­ska­kel) het die G­rif­fons se pun­te aan­ge­te­ken.

In die eer­ste half­eind­stryd het die Val­ke die Lui­perds met 59-19 af­ge­ran­sel in Kemp­ton Park.

Die plaas­ver­van­ger-flank Mar­tin Sit­ho­le het vier van die Val­ke se ne­ge drieë ge­druk.

Die eind­stryd word vol­gen­de Vry­dag op Ou­te­ni­qua­park in Ge­or­ge be­slis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.