Dié skry­wer ‘het nie brie­ke nie’

Volksblad - - Nuus - El­re­tha B­ritz

“Ja­co Ja­cobs het ge­woon geen brie­ke nie,” lui ’n me­di­a­ver­kla­ring oor dié A­fri­kaan­se kin­der­boek­skry­wer wat van­dees­week vir twee pres­ta­sies ver­eer is.

Dins­dag­aand is twee van Ja­cobs se boe­ke op die jaar­lik­se­Suid-A­fri­kaan­se Let­ter­kun­de­toe­ken­nings (Sa­la) be­kroon na­dat hy vroe­ër die week ver­neem het hy is vir die pres­ti­ge­ry­ke Car­ne­gie-me­dal­je vir die En­gel­se ver­ta­ling van sy boek ’n Goeie dag vir boom­klim be­noem.

Drie boe­ke is in die nu­we kin­der­boek-ka­te­go­rie vir Sa­la-pry­se ver­eer waar­van die kin­der­rym­pies Moe­nie hier­die boek eet nie! en die pren­te­boek Daar’s nie ’n kro­ko­dil in hier­die boek nie deur Ja­cobs ge­skryf en deur La­pa uit­ge­gee is.

Ma­ri­lyn Ho­nik­man se ge­skied­kun­di­ge ro­man T­he­re S­hould Ha­ve Been Fi­ve (Ta­fel­berg Uit­ge­wers) is ook be­kroon.

Sy en Ja­cobs deel die prys­geld van R30 000.

Ja­cobs het ná die prys­oor­han­di­ging ge­sê “ge­let­terd­heid is reg­tig ’n groot knel­punt in ons land”.

Hy het ge­sê dit is be­lang-ri­ker as ooit dat ons kin­ders moet lief maak vir lees en vir hul­le goeie, toe­gank­li­ke en ei­e­tyd­se lees­stof moet bied.

“Ek is daar­om reg­tig dank­baar dat die Suid-A­fri­kaan­se Let­ter­kun­de­toe­ken­nings met dié nu­we ka­te­go­rie er­ken­ning gee aan die be­lang­ri­ke rol wat kin­der­boe­ke in ons sa­me­le­wing én in ons let­ter­kun­de speel.”

Ja­cobs het vroe­ër van­jaar ook die Tie­nie Hol­lo­way-me­dal­je vir Grom! en twee ATKV-Kin­der­boek­pry­se ont­vang.

Boe­ke in al 11 die amp­te­li­ke ta­le kom vir die Sa­la-pry­se in aan­mer­king wat op ’n spog­ge­leent­heid in P­re­to­ria oor­han­dig is.

’n Boek met rym­pies vir kin­ders deur Ja­co Ja­cobs.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.