Ek bid reg­den­ken­de par­tye vat wel han­de

Volksblad - - Kommentaar -

H.V., Bloem­fon­tein

Max du P­reez se se mid­del­blad­ar­ti­kel “Die ANC moet gou val” (06.10) het be­trek­king.

So­wat 30 jaar ge­le­de het Wil­lem de K­lerk, broer van F.W., in ’n toe­spraak by die U­ni­ver­si­teit van die Vry­staat voor­spel daar sal ’n tyd kom wat reg­den­ken­de po­li­tie­ke par­tye ’n mid­del­kern van de­mo­kra­sie en reg­den­ken­de be­heer en be­stuur vir ons land vorm.

Links daar­van sal ’n ra­di­ka­le li­be­ra­le groep vorm.

Regs sal ’n kon­ser­wa­tie­we, be­hou­den­de groep wees.

Max hul­dig in sy ar­ti­kel die­self­de ar­gu­men­te.

Is dit dalk aan die kom, soos wat Wil­lem de K­lerk des­tyds voor­spel het en nou ge­skryf word? Kom ons hoop, glo en bid daar­voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.