Pep S­to­res-stig­ter sterf

Volksblad - - Nuus - Han­lie S­tad­ler

Re­nier van Rooy­en (86), stig­ter van die win­kel­groep Pep S­to­res wat Maan­dag oor­le­de is, was vol­gens die sa­ke­man Chris­to Wie­se een van die heel groot­ste en­tre­pre­neurs in die land.

Van Rooy­en het ’n klein win­kel­tjie in U­ping­ton ge­koop en dit uit­ge­bou tot die Pep­kor-groep, nou een van die groot­ste klein­han­de­laars in Suid-A­fri­ka.

Die aan­vank­li­ke Pep S­to­res is la­ter uit­ge­brei tot Pep­kor en word as die bou­blok vir die S­hop­ri­te-groep be­skou.

Van Rooy­en het in 1981 op 50 jaar af­ge­tree. Wie­se het in 1981 Pep­kor se voor­sit­ter en groot­ste aan­deel­hou­er (met ’n be­lang van 44%) ge­word. Van­dag het Pep­kor meer as 50 000 werk­ne­mers en meer as 5 100 win­kels in 12 lan­de.

Van Rooy­en het met baie min be­gin. “Hy het, soos die fe­ë­ver­haal van Re­pel­steel­tjie, die ver­moë ge­had om goud te spin uit ko­rin­ga­re. Hy kon ge­wo­ne men­se in­spi­reer om bui­ten­ge­wo­ne din­ge te doen,” sê Wie­se.

Hy word oor­leef deur sy vrou, A­li­ce, ’n dog­ter, Saló­me, twee seuns, Re­nier jr. en Jo­hann, en ses klein­kin­ders.

’n Ge­denk­diens word Maan­dag om 15:30 in die NG kerk Ken­rid­ge in Kaap­stad ge­hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.