Die waar­de van ’n woord

Volksblad - - Kommentaar -

’n Keur uit die ryk­dom en ver­skei­den­heid van A­fri­kaans, ver­skaf deur die Woor­de­boek van die A­fri­kaan­se Taal.

spier­tier s.nw., spier­tie­re. (skert­send of e­nig­sins neer­ha­lend).

Ie­mand wie se spie­re baie goed ont­wik­kel is; sin. spier­bol (skert­send of e­nig­sins neer­ha­lend), spier­bon­del (skert­send of e­nig­sins neer­ha­lend), spie­re­waai­er (skert­send of e­nig­sins neer­ha­lend), spier­pa­leis(skert­send of e­nig­sins neer­ha­lend), vleis­pa­leis (skert­send of e­nig­sins neer­ha­lend): Met die S­harks se fi­sie­ke spe­lers ag­ter­langs . . . gaan . . . dié spier­tie­re met bru­te krag die voor­deel­lyn pro­beer oor­steek (Beeld, 18 Fe­br. 2003, 16). Vgl. krag­man, lig­gaams­bou­er, spier­reus.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.