Oog­toet­se no­dig vir bla­sers!

Volksblad - - Kommentaar -

Pie­ter Kru­ger, Ro­de­wal

Oor die Bok­ke se oor­win­ning in Nieu-See­land het T­hys, Se­ne­kal, ge­skryf hul kans is min­der as nul.

Nou weer dat die ken­ners ver­keerd is oor O­wen Far­rell se duik­slag.

Ook ’n hoog­vat en on­kant­spel in die laas­te mi­nu­te teen die Ro­se het on­ge­merk ver­by­ge­gaan.

Ons fou­te in die eer­ste helf­te was ons dood­steek.

Kom ons staan ag­ter hul­le teen die Fran­se.

Ter­loops, lyk my T­hys het fa­mi­lie daar by Volks­blad, so ge­reeld word sy snert oor die Bok­ke ge­plaas.

D­ries, Wel­kom

Al die skeid­reg­ters moet ver­plig word om oog­toet­se voor el­ke wed­stryd af te lê, want An­gus Gar­de­ner se kon­tak­len­se werk nie.

Jo­han, Pen­ta­gon­park

Dit is ti­pies van die ANC se S­pring­bok­span wat al­tyd kla as hul­le ver­loor. Vat jul pak soos ’n man. Jul­le sal nooit hoor dat die All Blacks ver­sko­nings maak as hul­le ver­loor nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.