Kom­men­taar

Volksblad - - Rubrieke -

Is ie­mand in goud­aan­leg be­trok­ke?

▶ Ek won­der maar net: Die be­stuur­der van ’n goud­aan­leg se vrou word ont­voer (08.11). Is ie­mand wat in die goud­aan­leg werk, nie hier be­trok­ke nie? – Ju­ne Prins, O­den­daals­rus

▶ S­naaks, hoe­kom goud­sta­we en nie geld nie? Wie het dit oor­ge­dra vir die vry­la­ting en waar? Is ie­mand wat by die goud­aan­leg werk be­trok­ke? – Pat, O­den­daals­rus

▶ E­ni­ge aap kan maar weet die SAPD is be­trok­ke, want hoe kan jy goud­sta­we som­mer net so ruil? Dit is ’n vrees­li­ke pro­ses om sta­we te ver­wy­der en waar is die se­ku­ri­teit wat daar­die goud­aan­leg se klui­se op­pas? – Won­der maar net

▶ John­ny Bo­tha, jy gaan nou on­ge­luk­kig ’n tei­ken wees vir e­ni­ge boos­wig wat gou geld wil maak. Jy en jou ge­sin sal pal in ge­vaar wees en ek glo die le­we sal stres­vol wees vir jul­le. S­terk­te! – T­hys, Se­ne­kal

Rug­by, lei­er­skap en ‘on­wet­tig­he­de’

▶ Kry ’n kap­tein soos War­ren W­hi­te­ley. Toe hy seer­kry, is hy on­der sy ag­ter­kant ge­skop ter wil­le van trans­for­ma­sie. Ons kan mos sien dat Siya Ko­li­si nie ’n lei­er is nie, hy praat nooit met die span op die veld nie. Wat­ter soort kap­tein is dit? – Ko­bie

▶ Dit is dui­de­lik uit fo­to dat O­wen Far­rell pro­beer tackle het en dat die Bok dit laat sleg­ter lyk. – S­te­phen

▶ Ek stem saam met An­gus Gar­de­ner: Kyk mooi na An­dré Ester­hui­zen se arm. Maar SA kan nie ver­loor nie. – OC, Wes­sels­bron

▶ Be­lê in R­hyno S­mith vir Vry­staat-rug­by, hy kan ons vol­gen­de Gy­sie Pie­naar word. – Ber­nie, Beth­le­hem

Re­vo­lu­sie teen Ace en cha­os in VS

▶ C­har­les S­mith: “Tyd vir ’n wa­re re­vo­lu­sie téén Ace Ma­gas­hu­le” (07.11): Jy sê wat die he­le Vry­staat voel! – Le­ser

▶ Wat gaan aan in Vry­staat-krie­ket? Die eens ge­wil­de span van Han­sie Cron­jé, Al­lan Do­nald, Boe­ta Dip­pe­naar en an­der het ver­val met vreem­de­lin­ge wat van an­der pro­vin­sies hier kom speel. Wat het van ons plaas­li­ke skool­seuns ge­word? – PW

▶ Dit is on­ge­loof­lik in hoe ’n cha­os die Vry­staat­se mu­ni­si­pa­li­tei­te is. Eens prag­ti­ge, skoon en net­jie­se dor­pe het to­taal ver­val met slag­ga­te, ver­stop­te drei­ne en vui­lis wat die he­le dorp vies­lik laat voor­kom. Gaan die kie­sers maar weer vir die ANC stem? – KK

▶ Die fo­to van De­wets­dorp op ’n Son­dag­aand (07.11): Wat ’n vreug­de om dié dorp so skoon en net­jies te sien, ’n voor­beeld vir ons he­le land. Kom, mu­ni­si­pa­li­tei­te en stads­ra­de, wys vir ons of jul­le dit ook kan doen en ruk jul ver­val­le dor­pe reg. – B. D­rey­er, Bfn

▶ Cy­ril be­loof mil­jar­de (06.11). Die ANC maak al vir 25 jaar voor el­ke ver­kie­sing sul­ke y­de­le be­lof­tes, maar dit gaan by die dag sleg­ter. – Piet, Bloem­fon­tein

▶ Na aan­lei­ding van die ras­sis­tie­se EFF se uit­la­tings en drei­ge­men­te teen­oor wit­tes is dit hoog tyd dat som­mi­ge van hul rooi oor­pak­ke ver­vang word met die oran­je oor­pak­ke van die tronk waar hul­le hoort. – Le­ser

Moe­nie ge­beds­krag on­der­skat nie

▶ “Soos La­sa­rus,” sê boer ná 63 dae in ko­ma (09.11): Die krag van God en van ge­bed en ge­loof moet nooit on­der­skat word nie. Byt vas, ons sal saam bid vir her­stel. – B. D­rey­er, Bfn

▶ Prag­ti­ge ge­bed van He­ster O­ber­mey­er (08.11). S­terk­te en ek bid saam met jul­le vir re­ën! – T­hys, Se­ne­kal

Stuur jou SMS aan 45531.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.