Gee eer­der Ma­fu­be se pla­se ver­niet weg

Volksblad - - Kommentaar -

Won­der maar net, Vry­staat

Oor die hoof­be­rig “Ma­fu­be fi­naal op sy knieë: Bal­ju slaan toe; dor­pe staan stil” (04.12) en die be­sluit oor die Grond­wet­wy­si­ging vir ont­ei­e­ning son­der ver­goe­ding:

Ek lees oor dit al­les en kan nie help om te won­der waar din­ge gaan ein­dig nie.

Waar­om word die 23 pla­se van die Ma­fu­be-mu­ni­si­pa­li­teit, waar­op die bal­ju be­slag ge­lê het, nie maar ge­gee aan die men­se wat aan­dring op grond son­der ver­goe­ding nie?

En daar is nog baie an­der sul­ke pla­se.

Kan die par­le­ment nie som­mer ook ’n bie­tjie on­der­soek in­stel en kyk wat gaan op dié pla­se aan nie?

Wie boer op pla­se wat aan mu­ni­si­pa­li­tei­te be­hoort?

Die vol­gen­de Volks­blad-bo­nus­by­dra­es is be­skik­baar op Net­werk24: ■

Dit is a­sof die e­ko­no­mie­se wie­le al hoe sta­di­ger draai. En dan be­staan die vrees ook dat dit heel­te­mal sal op­hou draai, skryf Leslie van Rooi.

■ Ons moet pro­beer luis­ter na die hart­seer ag­ter die ge­raas oor stand­beel­de, skryf die mu­si­kant en rol­prent­ver­vaar­di­ger, Bou­wer Bosch.

Gaan na www.volks­blad.com om dit te lees, of kliek op die Volks­blad­mas­hoof links bo­aan Net­werk24 se tuis­blad.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.