Sie­mens-kin­kel

Oud­regs­man ook nou by saak be­trek

Volksblad - - Voorblad -

Die vuur­wa­pen waar­mee die op­spraak­wek­ken­de moord op Lou­is Sie­mens van Bloem­fon­tein ver­moe­de­lik ge­pleeg is, is na be­we­ring on­der die sit­plek van ’n mo­tor ge­kry waar­mee men­se na be­we­ring glo ont­voer is.

’n Voor­ma­li­ge ad­vo­kaat van die s­tad, Ka­ra­bo Tau (40) van Wil­ge­hof, het saam met ’n ver­meen­de mak­ker, Si­z­we M­pa­ti (36), in ver­band met dié be­weer­de ont­voe­ring en in­ti­mi­da­sie van en aan­ran­ding op drie men­se in Bots­ha­be­lo in die land­dros­hof in Bloem­fon­tein ver­skyn.

Die po­li­sie soek na nog twee ver­dag­tes in die ont­voe­rings­on­der­soek.

Die vuur­wa­pen is nie in die mo­tor ge­kry waar­in Tau na be­we­ring ge­ry het nie.

Tau was gis­ter erg ont­steld toe hy voor land­dros Ma­mel­lo T­ha­mae ver­skyn het en het ge­sê hy is te­leur­ge­steld en kwaad, want hy het niks met die saak te doen nie. Hy ver­skyn weer vol­gen­de week in die hof.

Sy naam is et­li­ke jare ge­le­de in die Vry­staat­se hoog­ge­regs­hof van die rol van ad­vo­ka­te ge­skrap.

Mi­ke van Rooy­en

■ In die­self­de hof het kapt. Moeketsi Lesia, speur­tak­be­vel­voer­der van die po­li­sie­kan­toor in Bays­wa­ter in die s­tad, ook in ver­band met die Sie­mens-moord op 10 Mei van­jaar om borg­tog aan­soek ge­doen.

In die vol hof­saal het ook genl.maj. Sol­ly Lesia, ad­junk-po­li­sie­kom­mis­sa­ris in die Vry­staat, ge­sit.

Hy is ’n neef van hom, het kapt. Lesia ge­tuig.

Sers. Buyi­si­le Jo­nas, die on­by der­soek­be­amp­te in die Sie­mens­saak, het ge­tuig hoe Lesia aan hom en ook sy be­vel­voer­der, brig. Ts­ho­ko­lo P­hosho­li, in­lig­ting ge­gee het dat een van sy s­peur­ders, konst. Mo­le­bat­si Mo­goe­ra (40), in­lig­ting het oor wie vir Sie­mens ge­skiet het.

Nie Lesia of Mo­goe­ra wou eg­ter ’n ver­kla­ring daar­oor af­lê nie. Lesia wou nie be­trok­ke raak nie en Mo­goe­ra wou eers regs­ad­vies in­win.

Lesia het ge­sê dat Mo­goe­ra kor­rup is. Op ver­soek van Pho-sho­li het Lesia wel ’n ver­kla­ring af­ge­lê. Daar­in het hy net die teen­oor­ge­stel­de oor Mo­goe­ra ge­sê.

Na­dat Mo­goe­ra ook in ver­band met die Sie­mens-moord in heg­te­nis ge­neem is, het Lesia ten guns­te­van sy vry­la­ting op borg­tog vir hom ge­tuig.

Jo­nas het ge­tuig in dié ge­tui­e­nis het hy eers ge­hoor Lesia het Mo­goe­ra se pri­va­te vuur­wa­pen in sy kluis by sy huis.

Lesia, wat vir die on­wet­ti­ge be­sit van dié vuur­wa­pen aan­ge­kla word, sê dit is in sy amp­te­li­ke kluis in die po­li­sie­kan­toor ge­hou.

Hy skets ’n heel­te­mal an­der prent­jie van wat in die ge­sprek

Hy was met va­kan­sie toe Sie­mens ver­moor is en dat hy hom nie ge­ken het nie. — KAPT. MOEKETSI LESIA SE GE­TUI­E­NIS

P­hosho­li ge­beur het. Daar­vol­gens is hy ge­dreig om ’n val­se ver­kla­ring teen Mo­goe­ra af te lê.

Lesia het ge­tuig hy was met va­kan­sie toe Sie­mens ver­moor is en dat hy hom nie ge­ken het nie.

Sy aan­soek om borg­tog word ook vol­gen­de week voort­ge­sit.

Adv. Jo­hann Nell SC tree in op­drag van Ber­tus Ja­cobs vir Lesia op. Adv. Ja­c­ques Pot­gie­ter tree vir die staat op.

■ In die hof langs­aan is Mo­goe­ra, konst. Ka­gis­ho Is­ha­el C­ha­ba­ne (39), ’n ho­for­don­nans in die land­dros­hof, en S­tan­ley Ba­ki­li (37), die ver­meen­de baas­brein in die Sie­mens-moord, se aan­soe­ke om borg­tog gis­ter tot vol­gen­de jaar uit­ge­stel.

Fo­to: AN­DRÉ DA­MONS

Lou­is Sie­mens

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.