Meg­han se le­we in ra­di­o­dra­ma ver­werk

Volksblad - - Nuus -

Of die ko­nink­li­ke gesin op Nu­we­jaars­dag voor die ra­dio in San­dring­ham gaan in­skuif om na ’n mu­si­ka­le ra­di­o­te­a­ter­stuk oor Meg­han, her­to­gin van Sus­sex, te luis­ter, is dalk nie al­te­mit nie!

Oor Nu­we­jaar is die mees­te van die ko­nink­li­kes nog in San­dring­ham­saam­ge­trek waar hul­le Kers­fees ge­hou het.

Die BBC het Don­der­dag be­kend ge­maak dat die mu­siek­stuk, The Sixth in Li­ne To The

Thro­ne and I, op Nu­we­jaars­dag te ho­re sal wees.

Die ra­di­o­dra­ma sal ’n kwar­tier lank wees en na Meg­han se le­we en haar toe­koms kyk.

Die ra­di­o­dra­ma sal ook ge­ïn­spi­reer word deur Rod­ger & Ham­mer­stein se ge­wil­de mu­siek­pro­duk­sies, be­rig die Dai­ly Mail.

Dit sal die eer­ste keer wees dat ’n lid van die ko­nink­li­ke gesin ’n ra­di­o­dra­ma in­spi­reer, skryf die glans­tyd­skrif Hel­lo!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.