Volks­blad-mark skuif na 13 De­sem­ber

Volksblad - - Nuus -

Volks­blad se kos-en-kuns­mark wat gis­ter­aand by die Bo­ta­nie­se Tuin in Bloem­fon­tein sou plaas­vind, is weens moont­li­ke re­ën en ’n waar­sku­wing van storm­win­de uit­ge­stel.

Die mark word nou op Don­der­dag­13 De­sem­ber van 17:00 af in die Bo­ta­nie­se Tuin ge­hou.

Die mee­gaan­de wed­loop as deel van die Trai­l­run-reeks wat gis­ter­aand sou plaas­vind, skuif ook na Don­der­dag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.