Na­graad­se stu­dies te be­perk

Volksblad - - Kommentaar -

Stu­den­te-ou­er, Vry­staat

Bra­vo! Om u­ni­ver­si­teit toe te gaan is 30% in die on­der­rig­taal nou goed ge­noeg.

Dis eg­ter net ’n hand­jie­vol wat ge­keur word vir na­graad­se stu­dies.

Voor­graad­se stu­den­te sit dik­wels in prop­vol, on­ge­dis­si­pli­neer­de klas­se.

En ná daar­die eer­ste graad sit baie in elk ge­val werk­loos op straat.

Die u­ni­ver­si­tei­te maak nie ge­noeg voor­sie­ning vir na­graad­se ge­rie­we en on­der­rig­pro­gram­me nie.

Na­graad­se stu­dies is dik­wels slegs be­skik­baar vir die­ge­ne wat in die reg­te ka­te­go­rie val of ie­mand op die reg­te plek ken.

B­ri­an, Bloem­fon­tein

Die nu­we taal­toe­la­tings­ver­eis­te van 30% vir ’n BA-graad is te hoog.

Voor­heen het jy min­der no­dig ge­had om pre­si­dent te word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.