Maar wat van die Gup­tas se Vre­de-mee­lo­pers?

Volksblad - - Kommentaar -

Ca­rel Ven­ter, Kroon­stad

Ons bly da­rem in ’n ag­ter­af land.

Die Gup­tas is in die bui­te­land en die Vre­de-aan­klag­te word voor­lo­pig laat vaar. Maar wat van die men­se in Suid-A­fri­ka wat hier­by be­trok­ke was?

En wat het van die duur voer­tuie ge­word wat op daar­die plaas ge­berg is?

Suid-A­fri­ka is tot in sy kern kor­rup. Ek dink dit is tyd om ons be­las­ting te­rug te hou en die land se rug fi­naal te breek.

B­ri­an Gou­veia, Bloem­fon­tein

Aan die een kant word die ver­vol­ging oor die Vre­de-sui­wel­plaas be­ëin­dig en kan die skelms ont­span. Aan die an­der kant gaan die nu­we NDOV, adv. Shami­la Batho, kor­rup­sie be­veg.

Die Vre­de-sui­wel­pro­jek is ook kor­rup­sie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.