Dan­kie vir die goeie diens, U­ni­ver­si­tas-hos­pi­taal

Volksblad - - Kommentaar -

R. Blu­me, Pe­trus­burg

Ek het on­langs ’n groot o­pe­ra­sie in die U­ni­ver­si­tas-hos­pi­taal in Bloem­fon­tein on­der­gaan. Al­le lof aan dié hos­pi­taal vir die uit­ste­ken­de diens deur die dok­ters en per­so­neel en vir die ver­sor­ging in saal 7B. Ek waar­deer dit.

Dit hang ook af met wat­ter ge­sind­heid jy na ’n hos­pi­taal gaan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.