Kom­men­taar

Volksblad - - Rubrieke -

Kor­rup­sie, ver­val, swak diens se­ë­vier

▶ Ons s­paar met beurt­krag. Ook min­der om te steel deur skelms by mu­ni­si­pa­li­tei­te, hoe­kom hul­le nie ver­volg word nie is se­ker om­dat hul­le ka­ders is van die re­ge­ren­de par­ty. – Ko­bie

▶ In Fla­min­go Park, Wel­kom, het ons ook wa­ter­pro­ble­me! Die wa­ter is so swak, jy is te bang om die was­ma­sjien aan te sit! Kan ie­mand iets doen dat die wa­ter ster­ker vloei?

– Ce­ci­le, Wel­kom

▶ Ons hele land is ge­plun­der, ge­sa­bo­teer en be­steel. Laat jou stem hoor met die ver­kie­sing, min­stens vir sterk op­po­si­sie.

– S­chalk van S­chalk­wyk, Wel­kom

▶ So­lank kor­rup­sie se­ë­vier, sal al­les ver­der in­me­kaar tui­mel. As ’n boom van bo ver­rot, is daar geen hoop vir groei. Ace Ma­gas­hu­le was die hoof van die VS-re­ge­ring, so het al­les vin­nig ver­rot. Men­se met jare se kennis en kun­dig­heid is af­ge­dank en ver­vang met, no­de­loos om te sê, bit­ter min kennis of ge­skoold­heid. Niks sal ver­be­ter voor­dat kun­di­ges her­aan­ge­stel word nie. – An­na­li­ze Klop­per, Bloem­fon­tein

▶ Volks­blad (6.12) oor hos­pi­taal in De Aar ver­wys. Dit is nie weens ’n ar­beids­ge­skil nie. Die waar­heid is men­se in ons land wat nie re­spek vir iets het nie. Kom kyk in De Aar al­leen hoe ge­boue en par­ke ge­plun­der word. Niks is vei­lig in on­op­ge­voe­des se han­de nie. – Fei­te

▶ “Art­hur Nat­han-swem­bad ver­val­le”, (VB, 3.12). Waar­om moet Art­hur Nat­han-swem­bad eers ver­val en ver­gaan voor­dat aan­dag ge­skenk word? Skrik be­tyds wak­ker en red wat te red­de is asb, mnr. Qon­di­le K­he­da­ma, hoof­be­stuur­der (sic) van Bloem­fon­tein-me­tro. – D­rey­er

▶ Ons bly in Hei­de­dal. Die swem­bad is reg­tig in ’n toe­stand. Daar was al so­veel klag­tes oor die swem­bad en die go­vern­ment maak niks. Hul­le wil niks vir Hei­de­dal gun nie, hier is niks sport­ge­rie­we nie. Kyk wat ge­beur met die Hen­ry Brook­es-saal – dit val uit­me­kaar, kyk na ons so­ge­naam­de op­ge­gra­deer­de Bil­ly Mu­ri­son-sta­di­on. Was dit die moei­te werd? ’n Sta­di­on wat die­self­de lyk en twee keer in agt jaar op­ge­knap was. – On­ge­luk­ki­ge Hei­de­dal­ler

Wa­re re­des vir E­s­kom se beurt­krag

Ter­wyl ons nou die aand weer in don­ker sit, won­der ek of die re­ge­ring nou trots is op die “nu­we da­e­raad” wat in 1994 aan­ge­breek het. Dat ’n mens ’n gul­de kans da­rem só kon op­mors. – Wil­helm

Ek hoor die krag­pro­bleem word nou van die ver­skaf­fer na die ver­brui­ker ge­pro­jek­teer. Is dit nie maar weer Jan van Rie­beeck se skuld nie? – Mart Bek

Die voor­sit­ter van E­s­kom slaan die spy­ker op die kop. Hy sê die men­se van die land is (ook) ver­ant­woor­de­lik vir die ge­mors. Jy ver­dien die re­ge­ring vir wie jy stem. – De­on Hoon

Kry nou pla­se vir ma­ha­la by Frank­fort

Daar is nou gul­de ge­leent­heid vir be­na­deel­de boe­re in Frank­fort om een van die ma­ha­la-pla­se te kry by die mu­ni­si­pa­li­teit. Dié pla­se kan geld ge­ne­reer vir die op­bou van die ge­meen­skap. – Lek­ke boer, my broer

Sies, ek skaam my vir Bloem­fon­tein

Sies, ek skaam my. Ek is 18 jaar in Bloem­fon­tein en toe was Bloem mooi skoon en was dit ’n ple­sier om ’n Bloem­fon­tei­ner te heet. Nou lyk dit soos ’n vul­lis­hoop en ge­vaar­lik. Hoe kan ons men­se Bloem so los en aan­gaan met hul din­ge. Ek skaam my vir ons na­sie. Ek woon in Bains­vlei en daar lyk dit net so erg. My plot is sko­ner as die hele Bloem. Sies, sies en nog sies. Wak­ker sal die par­tye van Bloem­fon­tein nie word nie. Dan­kie vir fo­to’s – ek kan nie glo dat Bloem so mooi ge­lyk het nie. – Da­wid

Vol­pun­te vir hier­die ru­briek

Vol­pun­te aan Kei­na Swart vir haar hul­di­ging (Goei­e­mô­re, 7.12) waar­in sy deer­nis­vol ver­dui­de­lik waar­om “kra­wat” haar treu­rig­ste woord is. – S­tof­fel Cil­liers, Bfn

Die ru­briek van Jo­hann Maarman (3.12) is ’n u­nie­ke stuk­kie be­rig­ge­wing wat die EFF en sy maak­sels uit­beeld. – JvW Stuur SMS aan 45531. Gee naam, van en dorp of s­tad. SMS kos R1,50.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.