Wen met: Waar is ons?

Volksblad - - Pretblad -

Lei­dra­de: 1. Hier­die ge­denk­te­ken in Mon­go­lië se hoof­stad, Ulaan­ba­tar, is op­ge­rig ter na­ge­dag­te­nis aan sol­da­te wat in die Twee­de Wê­reld­oor­log ge­sterf het. 2. Die ge­denk­te­ken be­staan uit ’n sir­kel waar­op vriend­skaps­ban­de tus­sen Rus­land en Mon­go­lië uit­ge­beeld word. As jy kan raai waar ons ons be­vind, SMS die antwoord voor Maan­dag om 12:00 na 35986. Be­gin jou SMS met “Waar”, ge­volg deur jou antwoord, naam en van. ’n SMS kos R1,50. Een kor­rek­te inskrywing bring dié le­ser R100 in die sak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.