De­mi-Leigh gee ja­woord

Volksblad - - Voorblad - Ü­gen Vos en Jackie Kru­ger

De­mi-Leigh Nel-Pe­ters, ge­we­se Mej. SA en Mej. Heel­al, se A­me­ri­kaan­se kê­rel het ’n kne­wel van ’n ver­loof­ring aan haar vin­ger ge­steek.

Nel-Pe­ters het die nuus Don­der­dag­aand op haar In­sta­gram-re­ke­ning be­kend ge­maak en ’n fo­to ge­deel van haar aan­staan­de man wat die groot vraag op sy knieë vra.

Tim Te­bow (30), die man wat haar hart ge­steel is, is net soos De­mi-Leigh ’n uit­ge­spro­ke Chris­ten. Hy is ’n oud- A­me­ri­kaan­se voet­bal­spe­ler wat nou pro­fes­si­o­neel bof­bal speel en het on­langs ’n mo­ti­ve­rings­boek uit­ge­gee.

Nel-Pe­ters het in Sep­tem­ber verlede jaar Te­bow op so­si­a­le me­dia ge­luk­ge­wens met die boek, ge­ti­tel T­his Is the Day: Re­claim Your D­re­am. Ig­ni­te Your Pas­si­on. Li­ve Your Pur­po­se.

Huis­ge­noot het vroe­ër be­rig Te­bow kon ty­dens ’n on­der­houd met die sport­ka­naal ESPN nie uit­ge­praat raak oor die vrou in sy le­we nie. “Sy is reg­tig ’n spe­si­a­le mei­sie en ek is baie ge­luk­kig en ge­se­ënd dat sy in my le­we ge­kom het,” het hy aan die ESPN-aan­bie­der Pe­dro Go­mez ge­sê.

Te­bow is in 2014 deur die tyd­skrif Pe­op­le as een van die sex­y­ste mans op aar­de be­stem­pel.

Ben­nie Pe­ters, De­mi-Leigh se pa, het in­tus­sen al die pad uit Jack­son­vil­le in A­me­ri­ka laat weet dat hy in die wol­ke is oor die nuus van die ver­lo­wing.

Pe­ters het gis­ter by na­vraag op W­hat­sApp oor die ver­lo­wing ge­sê: “Ui­ter­aard is ons in die wol­ke oor die prag­ti­ge twee kin­ders wie se ver­hou­ding na die vol­gen­de vlak ge­neem word.”

Vol­gens hom is hul­le “werk­lik be­voor­reg” om daar­van deel te kon wees.

“De­mi het van niks ge­weet nie, maar Tim het met hul be­soek aan Suid-A­fri­ka oor Kers­fees re­ë­lings met ons ge­tref om haar te ver­ras.

“Ons is tans in Jack­son­vil­le, Flo­ri­da, saam met De­mi, Tim en sy fa­mi­lie. Hul­le het op Tim se ou­ers se plaas ver­loof ge­raak en dit was ’n baie mooi, pri­va­te ge­leent­heid vir fa­mi­lie en na­bye vrien­de.”

Vol­gens Pe­ters is die trou­da­tum weens hul on­der­skeie ver­plig­tin­ge nog nie vas­ge­stel nie.

Nel-Pe­ters het in De­sem­ber verlede jaar on­der meer op haar Fa­ce­book-blad fo­to’s van haar en Te­bow op hul be­soek aan Suid-A­fri­ka ge­plaas.

Fo­to: GETTY IMAGES

De­mi-Leigh Nel-Pe­ters en Tim Te­bow.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.