Ge­ne­raal ont­slaan ná ras­sis­me by po­li­sie­kol­le­ge

Volksblad - - Nuus -

May­ge­ne de Wee

’n Ge­ne­raal-ma­joor in die po­li­sie wat op 7 No­vem­ber 2016 wit op­lei­dings­be­amp­tes in die po­li­sie­kol­le­ge in Oudts­hoorn met haar ras­sis­tie­se op­mer­kings ver­ne­der het, is Don­der­dag uit die po­li­sie ont­slaan.

In­ge­lig­te bron­ne oor die on­der­soek teen genl.maj. San­dra Ma­le­be-T­he­ma het gis­ter ge­sê sy het Don­der­dag die ken­nis­ge­wing van haar ont­slag ont­vang.

Ma­le­be-T­he­ma, wat tot Don­der­dag nog die hoof van ba­sie­se op­lei­ding in die po­li­sie was, is in De­sem­ber verlede jaar in ’n in­ter­ne on­der­soek aan ras­sis­me skul­dig be­vind.

’n Groep po­li­sie-op­lei­dings­be­amp­tes het in De­sem­ber 2016 ’n kol­lek­tie­we grief teen haar in­ge­dien en haar on­der meer daar­van be­skul­dig dat sy hul­le op 6 De­sem­ber 2016 voor hon­der­de re­kru­te ras­sis­ties ver­ne­der en hul­le oor hul ge­wig en kle­re­drag be­le­dig het.

Die vak­bond So­li­da­ri­teit het ’n for­me­le klag by die Men­se­reg­te­kom­mis­sie (MRK) in­ge­dien.

In Mei 2017 het die vak­bond hom tot die ar­beids­hof ge­wend in ’n po­ging om die po­li­sie te dwing om ’n in­ter­ne on­der­soek teen Ma­le­be-T­he­ma te doen.

Adv. Su­mayya Til­ly, wat die voor­sit­ten­de be­amp­te van die tug­ko­mi­tee was, het Ma­le­be-T­he­ma se ont­slag aan­be­veel na­dat sy in De­sem­ber verlede jaar op drie klag­te van erns­ti­ge wan­ge­drag skul­dig be­vind is.

Kapt. Ri­a­na Vi­viers, ’n op­lei­dings­be­amp­te by die po­li­sie­kol­le­ge in Oudts­hoorn, het in De­sem­ber 2016 ’n saak van naam­sken­ding teen die ge­ne­raal in­ge­dien na­dat sy haar glo voor hon­der­de re­kru­te en kol­le­gas oor haar ge­wig en kle­re­drag be­le­dig het.

Vi­viers het on­der meer ge­tuig dat sy so ver­ne­der en seer­ge­maak ge­voel het dat sy his­te­ries be­gin huil en la­ter so de­pres­sief ge­word het dat sy me­die­se hulp moes kry en la­ter in ’n hos­pi­taal op­ge­neem moes word.

Til­ly het in die tug­ver­hoor ge­sê dat Ma­le­be-T­he­ma, “dis­kri­mi­ne­rend, neer­ha­lend, on­toe­laat­baar, on­aan­vaar­baar en on­van­pas” op­ge­tree het toe sy op­mer­kings oor ras en die op­lei­dings­be­amp­tes se ge­wig ge­maak het en dat dit “be­doel was om hul­le te ver­ne­der, te be­le­dig en om ver­de­lend te wees”.

An­ton van der Bi­jl van So­li­da­ri­teit het aan­ge­voer dat Ma­le­be-T­he­ma ook ge­sê het dat die so­ge­naam­de dis­kri­mi­na­sie teen swart ka­det­te stop­ge­sit sal word en dat daar te veel wit ge­sig­te in op­lei­dings­pos­te is.

Til­ly het in haar uit­spraak ge­sê Ma­le­be-T­he­ma se wan­ge­drag is bui­ten­ge­woon erns­tig om­dat dit neer­kom op dis­kri­mi­na­sie en dit ’n aan­val op men­se se mens­waar­dig­heid is. “Die erns daar­van kan nie mis­ge­kyk word nie.”

Daar­be­ne­wens het Til­ly ook be­vind dat Ma­le­be-T­he­ma geen­sins be­rou oor haar op­tre­de ge­toon het nie.

Vol­gens Van der Bi­jl is dié saak een van die min ge­val­le waar ge­reg­tig­heid ge­se­ë­vier het in die ge­val waar ’n swart per­soon bla­tant ras­sis­ties teen­oor wit men­se op­ge­tree het.

Genl.maj. San­dra Ma­le­be-T­he­ma

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.