Regs­ge­ding lê glo swaar op Ba­den­horst se hart

Volksblad - - Nuus - C­har­né Kemp

Coen­raad Ba­den­horst het glo we­ke voor Don­der­dag­aand se skiet­voor­val bui­te Kof­fie­fon­tein waar­in hy ’n me­de­boer en ’n po­li­sie­lid dood­ge­skiet en nog ’n po­li­sie­be­amp­te erns­tig ge­wond het, ge­dreig hy gaan “al­mal vrek­skiet”.

Die skie­te­ry spruit glo uit ’n hof­ge­ding oor on­be­taal­de huur­geld.

Paul Nel (66), ’n wild- en skaap­boer, is in die voor­val op sy stoep op die plaas Das­sie­s­kop dood­ge­skiet waar hy vir hom­self vleis ge­braai en ’n dran­kie ge­skink het.

’n Glas wat om­ge­val het, ’n ge­breek­te bord by ’n be­bloe­de stoel en twee stuk­kies vleis op die braai­roos­ter was gis­ter die stil­le ge­tui­e­nis van die treur­spel.

Die vo­ri­ge aand is ook Ba­den­horst (38) deur die po­li­sie in ’n skie­te­ry, wat as ’n “oor­log” be­skryf is, dood­ge­skiet.

Ba­den­horst het glo ’n pis­tool en ’n jag­ge­weer met ’n te­le­skoop en nag­sig­toe­rus­ting in die skie­te­ry ge­bruik.

Nel en sy vrou, Al­vi­ra, en hul jong kind bly in S­til­baai en hy was el­ke drie we­ke op die plaas.

Pie­tro Nel, Nel se eks­vrou wat nog saam met hom ge­boer het, sê Ba­den­horst het Nel et­li­ke ke­re ge­dreig.

“Hy het hom nog op 4 Ja­nu­a­rie van­jaar van ’n vreem­de nom­mer ge­bel en sy drei­ge­ment in ’n teks­bood­skap her­haal. Hy het ook die na­me van an­der boe­re ge­noem wat hy wil skiet.

“Hy het ge­sê hy gaan Paul, vir my en al sy ge­lief­des vrek­skiet.

“Paul het die drei­ge­ment erns­tig op­ge­neem.

“Paul sou Maan­dag ’n be­sker­mings­be­vel as­ook ’n on­be­voegd­heid­ser­ti­fi­kaaat om ’n vuur­wa­pen­li­sen­sie te hê teen hom ver­kry het.”

Nel het ge­pen­del tus­sen Kof­fie­fon­tein, waar hy en Pie­tro saam ’n boer­de­ry be­har­tig het, en S­til­baai waar hy saam met Al­vi­ra en hul kind ge­woon het.

“Paul was ’n won­der­li­ke mens en pa vir ons dog­ters en ou­pa van vyf klein­kin­ders,” sê Pie­tro.

C­li­vé Bur­ger het na­mens Le­an­drie­Crou­camp, Ba­den­horst se vrien­din, in ’n ver­kla­ring ge­sê Nel het grond van Daan­ti Ba­den­horst, Coen­raad se pa, ge­huur.

“Daar was ’n on­af­ge­han­del­de regs­ge­ding ra­ken­de ’n huur­kon­trak tus­sen die twee boe­re.

“Coe­nie was nie een wat on­reg ver­dra het nie. Die im­pli­ka­sies van die regs­ge­ding het swaar op sy hart ge­lê. Coe­nie het ge­voel die reg laat hom en sy fa­mi­lie in die steek.”

Crou­camp sê die wel­stand van fa­mi­lie en vrien­de was vir Ba­den­horst ’n groot pri­o­ri­teit.

“Coe­nie was ’n spran­ke­len­de mens wat vol­uit ge­le­we het. Hy was al­tyd be­reid om e­nig­ie­mand te help. Hy het ’n sag­te hart ge­had en was ver­skrik­lik lief vir die­re.”

Die Ba­den­horst-fa­mi­lie be­treur die sterf­tes.

Ba­den­horst word ook deur sy ma, Ve­ri­ty, broer, B­rett, en sus­ter, Ti­na-Ma­ri P­ri­byl, oor­leef.

Fo­to: MLUN­GI­SI LOUW

Die to­neel waar die treur­spel hom af­ge­speel het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.