Nog ’n skool

Volksblad - - Nuus -

Klas­se by die Ho­ër­skool S­til­fon­tein is gis­ter­og­gend ont­wrig toe swart ou­ers en leer­lin­ge bui­te die skool be­toog het en die be­stuur van ras­sis­me be­skul­dig het, het RSG be­rig. Vol­gens die be­to­gers het swart en wit leer­lin­ge ewe swak ge­vaar, maar slegs wit leer­lin­ge is na die vol­gen­de gra­de deur­ge­sit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.