Kal­lis haak af tus­sen bran­de

Volksblad - - Voorblad - Chris­ti­aan du P­les­sis

To­a­net­te Els, een van die deel­ne­mers van die werk­lik­heids­reeks Boer soek ’n vrou, wil ’n skil­de­ry van haar­self ver­koop.

Die doel is om haar ma, wat aan limf­klier­kan­ker dood is, se me­die­se koste te dek. Die res van die geld sal ge­skenk word aan lief­da­dig­heids­pro­jek­te wat help om die­re te re­ha­bi­li­teer.

Maar tot dus­ver is To­a­net­te, ’n in­wo­ner van Mo­di­mol­le, nog net deur kans­vat­ters ge­na­der wat nie reg­tig wil koop nie.

To­a­net­te se ma, Tru­die, is in Sep­tem­ber 2018 dood.

“Daar is nog me­die­se koste wat ons moet af­be­taal,” sê To­a­net­te.

Sy het Sa­ter­dag ’n fo­to van die skil­de­ry van haar in ’n mou­lo­se top­pie op Fa­ce­book ge­plaas.

Vol­gens To­a­net­te het sy nog nie ’n erns­ti­ge aanbod vir die skil­de­ry van 35 cm x 48 cm ge­kry nie.

Ian Vis­ser van Ema­lahle­ni in M­pu­ma­lan­ga het dit vir haar ge­skil­der.

Sy het Don­der­dag in die laas­te e­pi­so­de van Boer soek ’n vrou se 11de reeks saam met die man wat sy ge­kies het, Nar­dus van Wyk, op­ge­daag. Die t­wee is nou in ’n ver­hou­ding.

Die fo­to van die skil­de­ry wat To­a­net­te Els op haar Fa­ce­book­blad ge­plaas het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.