Pei­ling

Volksblad - - Sake -

Van die 137 deel­ne­mers aan ’n pei­ling op die kon­fe­ren­sie het 36% ge­sê re­gu­le­ring en be­leid is die bes­te ma­nier om meer be­leg­gings in vol­hou­baar­heid te kry.

Dit word ge­volg deur 26% wat meen fi­nan­si­ë­le aan­spo­rings is die bes­te. 14% glo ’n prys op na­tuur­li­ke hulp­bron­ne is be­lang­rik. 11% glo me­ga­nis­mes om risiko’s te be­perk, is die bes­te, 9% glo die ver­tel van groen-suk­ses­ver­ha­le is die bes­te en 4% glo gro­ter deur­sig­tig­heid, ver­slag­doe­ning en o­pen­baar­ma­king oor wat maat­skap­pye oor die groen-e­ko­no­mie doen, is die bes­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.