‘Nu­we Ma­y­we­at­her’ boe­lie SA se N­don­ge­ni

Volksblad - - Sport - – Reu­ters

Die A­me­ri­ka­ner De­vin Ha­ney het die na­week Suid-A­fri­ka se Xo­li­sa­ni N­don­ge­ni ’n bok­sles in Las Ve­gas ge­leer.

Hy het die lig­ge­wig­ge­veg oor tien ron­des met ’n een­pa­ri­ge pun­te­be­slis­sing ge­wen.

Al wat in die Suid-A­fri­ka­ner se guns ge­tel het, was sy ver­moë om vas te byt. Die be­oor­de­laars het die A­me­ri­ka­ner, al­ler­weë be­skou as die “nu­we Floyd Ma­y­we­at­her”, met 100-89 (t­wee tel­kaar­te) en 99-90 as die wen­ner aan­ge­wys.

Ha­ney het N­don­ge­ni met ’n ste­wi­ge reg­ter in die twee­de ron­de plan­ke toe ge­stuur. Hy het die tel­ling oor­leef, maar die A­me­ri­ka­ner het hier­na die ge­veg oor­heers.

Die 20-ja­ri­ge Ha­ney het sy bes pro­beer om die Suid-A­fri­ka­ner voor die tien­de ron­de droom­land toe te s­tuur, maar die 28-ja­ri­ge N­don­ge­ni se on­der­vin­ding het hom tel­ke­ma­le uit die moei­lik­heid ge­kry.

Ha­ney het van die o­pe­nings­ron­de aan­ge­val en N­don­ge­ni stryk­deur met kom­bi­na­sies ge­pe­per.

Ha­ney het sy re­kord met die se­ge na 21-0 (13 uit­klop­houe) ge­rek, ter­wyl N­don­ge­ni sy eer­ste loe­sing ge­kry het en nou op 25-1 (ook 13 uit­klop­houe) van voor af sal moet be­sin oor sy toe­koms.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.