On­ge­wo­ne be­stui­wing

Volksblad - - Voorblad - Fo­to’s: LEONIE BOLLEURS

Dr. San dy-Lyn n Steen­huis en( in­las, links) van die U­ni­ver­si­teit van die Vry­staat het’ n u­nie­ke ver­skyn­sel in die Ma lot i-Dra­kens­berg wê­reld er­fe­nis ge­bied saam met’ n groep na­vor­sers van die U­ni­ver­si­teit van K­waZu­lu-Na­tal (UKZN), on­der lei­ding van Ruth Co­zien (regs), ont­dek. Hul­le het vas­ge­stel dat die Dra­kens­berg-kran­sak­ke­dis (links) die Hid­den Flo­wer (Guthriea ca­pen­sis) se groen blom­me met oran­je aan die bin­ne­kant be­stuif. Op die in­las­fo­to toets Steen­hui­sen en Co­zien die ak­ke­dis vir stuif­meel. Hul­le sit by die Hid­den Flo­wer. Be­rig op bl. 3.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.