Doen dit só

Vrouekeur - - WENKE - Deur Ze­relda es­ter­hui­zen

No­vem­ber-wenners

Twee splin­ter­nu­we boe­ke van LAPA Uit­ge­wers is hier­die maand die prys: Mar­tin S­teyn se Los­prys en Ma­ri­ta van der Vy­ver se Re­toer.

In Los­prys moet ad­ju­dant En­zo A­rief­dien ’n ont­voe­ring on­der­soek. Hy ver­kies dooie slag­of­fers. Hy wil nie ’n ver­mis­te le­we in sy han­de vas­hou nie, nog min­der ’n kind s’n. Maar dis pre­sies wat hy kry, en dis boon­op ’n ont­voe­ring vir ’n los­prys. ’n Ho­ë­pro­fiel­saak met die des­pe­ra­te A­me­ri­kaan­se ou­ers aan die een kant en die am­bi­si­eu­se kap­tein Lu­bam­bo aan die an­der. En al­mal wil re­sul­ta­te hê.

En hoe­kom klink dit as­of daar iets meer per­soon­liks ag­ter die ont­voe­ring skuil?

In Re­toer gaan jy op reis saam met Ma­ri­ta van der Vy­ver, van P­re­to­ria tot Provence. Dis ’n bun­del van haar bes­te ru­brie­ke, sket­se en es­says wat nog nie voor­heen in bun­del­for­maat uit­ge­gee is nie. Die boe­ke is by toon­aan­ge­wen­de boek­win­kels en op www.lapa.co.za be­skik­baar

MIEMIE LOUBSER se Wen­ke:

u Laat ge­bruik­te tee­sak­kies uit­droog en bê­re dit in ’n fles met lamp­o­lie. Die deur­week­te sak­kies is i­de­a­le vuur­aan­ste­kers. u Stryk­ys­ters wat on­der vuil en aan­ge­pak is, kan met oond­rei­ni­ger skoon­ge­maak word. Maak eers die ys­ter warm en spuit dit dan aan. Laat staan ’n paar mi­nu­te en vee af. u Wit­dul­sies sal jou pro­ble­me met ink­kol­le in hemp­sak­ke op­los. Jy moet die vlek ’n bie­tjie met die wit­dul­sies nat­maak en ’n ruk­kie laat staan. Vryf en spoel uit. Hou aan tot die vlek ver­wy­der is. Pop­pe wat met bal­punt­pen­ne be­krap is, kom ook op dié ma­nier skoon. Nog ’n ma­nier is om die droë, ge­vlek­te hemp­sak met in­sek­do­der pap­nat te spuit en daar­na te laat droog word en dit dan met a­syn­wa­ter te bor­sel. Her­haal die pro­ses in­dien no­dig, maar laat die kle­ding­stuk eers el­ke keer droog word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.