vin­ding­ryk met vlos

Vrouekeur - - WENKE -

Ge­bruik vlos om koe­kies wat op ’n bak­plaat vas­sit, los te kry. Trek dit net on­der die koe­kies deur. In se­ke­re re­sep­te moet mens tou ge­bruik. As jy nie het nie, kan jy die kos met ’n stuk­kie vlos vas­bind.

Geen ga­ring om ’n knoop aan te werk nie? Ge­bruik ’n stuk vlos.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.