Vis­vin­gers met tar­ta­re­sous

4 por­sies

Vrouekeur - - RESEPTE -

VIS­VIN­GERS

4 stok­vis­fi­let­te

125 ml (½ k) koek­meel

2 ei­ers, ge­klits

45 ml (3 e) melk

250 ml (1 k) brood­krum­mels SOUS

250 ml (1 k) ma­yon­nai­se 3 a­gur­kies, fyn­ge­kap

10 ml (2 t) kap­per­tjie­sa­de, fyn­ge­kap

1 ei­er, hard­ge­kook en fyn­ge­kap 10 ml (2 t) pie­ter­sie­lie, fyn­ge­kap 15 ml (1 e) suur­le­moen­sap sout en pe­per

1 Sny vis in 1 cm-vin­ger­groot­te.

2 Doop in meel. Meng ei­ers en melk en doop vis daar­in. Druk laas­tens in brood­krum­mels.

3 Braai in vlak o­lie tot goud­bruin en

gaar.

4 Sous Meng al­les vir sous en sit

saam met vis­vin­gers voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.