READY PLAYER ONE 8/10

Vrouekeur - - KYKGENOT -

Met Tye S­he­ri­dan en

O­li­via Cooke

Re­gis­seur

S­te­ven S­piel­berg

WETENSKAPSFIKSIE

Hier­die een is streng­ge­spro­ke net vir tieners of e­nig­ie­mand wat van jong en jeu­ke­ri­ge wetenskapsfiksie hou. S­te­ven S­piel­berg oor­tref hom­self met ’n toe­koms-fan­ta­sie­reis waar die ont­wer­per van ’n skyn­werk­lik­heid­spe­le­tjie met sy dood ’n vi­deo uit­reik waar­in hy ’n for­tuin be­lo­we aan e­nig­ie­mand wat sy “Paas­ei­er”prys ontdek. Dis an­ders, vol spe­si­a­le ef­fek­te en met blits­vin­ni­ge re­di­ge­ring. Die ak­sie is so snel en die ef­fek­te so psi­ge­de­lies dat dit moei­lik is om by te hou. Jou jong kop moet in eer­ste rat wees hier­voor. Dit kan jou selfs bie­tjie van ba­lans af ruk. (War­ner Bros)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.