NU­WE TUINBOEK

Vrouekeur - - TUIN -

Gar­den Sty­le, C­re­a­ting Beau­ti­ful Gar­dens in South A­fri­ca is ’n splin­ter­nu­we boek deur Me­la­nie Wal­ker en Con­nall Oos­ter­broek. Jy kan ’n droom­tuin skep met die i­dees, of jy nou ’n klein stad­s­tuin of ’n groot tuin het. Daar is wen­ke vir 19 tuin­sty­le soos gras­land, rots, roos, kot­huis, en dies meer. El­ke hoof­stuk be­vat ge­deel­tes oor be­plan­ning en plant­lys­te wat vir el­ke styl ge­skik is met ho­pe nut­ti­ge wen­ke. Con­nall se be­son­der­se fo­to’s maak van hier­die boek ’n tref­fer.

Meer in­lig­ting by www.jo­na­than­ball.co.za. Die boek is by toon­aan­ge­wen­de boek­win­kels be­skik­baar

3le­sers kan die boek wen. SMS TUIN ge­volg deur jou naam, van en a­dres voor 7 No­vem­ber 2018 na 48410 om die boek te wen. SMS’E kos R1,50 en is net vir men­se in SA. Geld word vir fou­tie­we sleu­tel­woor­de ge­hef en gratis SMS’E geld nie. Be­pa­lings en voor­waar­des: Deur vir hier­die kom­pe­ti­sie in te skryf, gee jy Caxton­tyd­skrif­te die reg om an­der Caxton­tyd­skrif­aan­bie­din­ge aan jou te bied.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.