HOU DIT VARS

Vrouekeur - - HUIS EN HAARD - www.glad.co.za

Glad Zip Se­al-sak­kies is i­de­aal om van toe­brood­jies tot ver­sna­pe­rin­ge vir pou­se in te pak. Dit hou kos vars en die sak­kies is her­se­ël­baar. Maak din­ge som­mer mak­li­ker en be­trek die kinders by die kos­pak­kies pak. So kan hul­le ook self kies wat hul­le wil eet en ’n bie­tjie ver­ant­woor­de­lik­heid in die kom­buis aan­leer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.