BAK SOOS ’N VERNUFTIGE KOK

Vrouekeur - - HUIS EN HAARD -

S­no­wfla­ke maak dit vir selfs die mees on­er­va­re kok­ke mak­lik in die kom­buis. Kies uit hul wye reeks bak­pro­duk­te waar jy net no­dig het om en­ke­le be­stand­de­le soos ei­ers en o­lie by te voeg om suk­ses­vol­le ge­bak voor te sit. I­de­aal om jou kinders só te leer bak en brou. On­ge­veer R35 vir die Red Vel­vet Cu­p­ca­ke Mix.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.