Be­soek/ge­niet ook ...

Vrouekeur - - PAK JOU TAS -

Wan­del­roe­tes Daar is meer as 30 roe­tes in die Bi­o­ko­vo­berg. Jy kan ook daar gaan fiets­ry. Baie grot­te kan ook o­ral be­sig­tig word.

Boot­toe­re Klim op een van die bo­te op die ha­we en gaan be­soek die ei­lan­de soos Brač, Korču­la en Vis. “Vis­piek­nieks” be­staan uit wyn, vis en ou­ten­tie­ke mu­siek.

see­ro­wer­dorp­toer Ry saam met ’n toer­groep of op jou eie na die an­tie­ke see­ro­wer­dorp O­mis (37 km). Ge­niet dan daar ook die Ce­ti­na­ri­vier waar al­ler­lei wa­ter­a­von­tu­re aan­ge­bied word.

nag­par­ty­tjies Vaar op ’n par­ty­tjie­boot langs die kus en ver­by die Brac­ en H­var­ei­lan­de en er­vaar die nag­le­we soos nog nooit te­vo­re nie.

en s­kie­lik was daar ’n blaas­or­kes in die stad

die brons stand­beeld van die dig­ter tin U­je­vić

Wat ’n lek­ker plek om te sit en hen­gel

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.