ON­DER­NE­MINGS, kry TUI­NE VIR JUL MEN­SE!

Vrouekeur - - TUIN -

Dis die bood­skap van La­ra Her­man­son, me­de­stig­ter van Farm­s­ca­pe, een van die groot­ste s­te­de­li­ke plaas­on­der­ne­mings in A­me­ri­ka. Sy glo tui­ne by werks­plek­ke bied groot voor­de­le vir maat­skap­pye en hul werk­ne­mers. “Die na­tuur is soos ’n e­ner­gie­bron en kan jou bat­te­rye her­laai. Daar is ’n groot voor­deel daar­in om ’n mooi plek by die werk te hê waar jy kan kal­meer en vo­ëls en in­sek­te in die tuin kan sien. Jy kan bui­ten­toe loop en op jou foon praat, aan ’n plant vat en die tuin er­vaar. Daar kan selfs Wi­fi en krag­bron­ne wees so­dat jy dit as ’n bui­te­lug­kan­toor kan ge­bruik.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.