Doen Dit met klap­per

Vrouekeur - - WENKE -

KLAPPEROLIE SE LOF WORD DEES­DAE WYD BE­SING EN BAIE MEN­SE GE­BRUIK DIT IN KOS. HIER IS NOG GEBRUIKE: u Spoel jou mond daar­mee uit. Dit klink aak­lig, maar dis glo goed vir jou tand­ en tand­vleis­ge­sond­heid.

u Dit bied glo ook ver­lig­ting vir ’n vel­ge­jeuk

as jy dit aan­smeer.

u Byt­plek? S­meer ’n bie­tjie o­lie aan en plak

’n pleis­ter op.

u S­meer klapperolie aan jou hare, los dit ’n ruk­kie aan en was dit dan af. Dit maak hare ge­sond en blink.

u Dit help glo ook om van vlek­ke op mat­te ont­slae te raak. Meng een deel klapperolie met een deel koeksoda tot ’n pas­ta. Wend aan, wag vyf mi­nu­te en vryf af.

Het jy ’n ou­li­ke wenk wat jy met ons wil deel? Stuur ’n e-pos na ze­rel­dae@cax­ton.co.za.ge­bruik wen­ke op eie ri­si­ko en dra vir vei­lig­heid ’n mas­ker­tjie as jy met sterk skoon­maak­mid­dels werk

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.