7 gou­es vir S­tel­lar

Vrouekeur - - DRINKGOED -

Se­we van S­tel­lar Wi­ne­ry se or­ga­nie­se wy­ne het goud by van­jaar se Vi­tis Vi­ni­fe­ra­toe­ken­nings ver­werf. S­tel­lar is op V­re­den­dal ge­leë en is die groot­ste ver­vaar­di­ger van or­ga­nie­se wyn in Suid-a­fri­ka. Vi­tis Vi­ni­fe­ra ver­eer wy­ne ge­grond op ge­hal­te. In teen­stel­ling met an­der wyn­kom­pe­ti­sies, fo­kus hul­le op wy­ne wat vry­lik aan ge­wo­ne ver­brui­kers be­skik­baar is. Vind meer uit op www.stel­la­r­or­ga­ni­cs.co.za of S­tel­la­r­or­ga­ni­cwi­ne­ry op Fa­ce­book en T­wit­ter

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.