Mar­ga­ri­ta!

Vrouekeur - - DRINKGOED -

Maak ge­reed vir ’n vro­li­ke fi­ës­ta met die splin­ter­nu­we Mar­ga­ri­ta Moons­hi­ne

van Suid-a­fri­ka se Sil­ver C­reek Craft Dis­til­le­ry. Die dran­kie het reeds sy eer­ste prys ver­o­wer – Goud by die SA Wo­men’s Wi­ne & S­pi­rits A­wards 2018!

Die nu­we Mar­ga­ri­ta Moons­hi­ne is die jong­ste toe­voe­ging tot die reeks A­me­ri­kaan­se-styl moons­hi­nes. “Met die skep­ping van die Mar­ga­ri­ta Moons­hi­ne wou ons iets pret­tigs en ge­mak­liks maak. Die klas­sie­ke Mar­ga­ri­ta was die in­spi­ra­sie,” sê Sil­ver C­reek Craft Dis­til­le­ry se hoof­dis­til­leer­der, Mark Ta­ver­ner.

Die dran­kie het ’n vars lem­me­tjie­geur, be­vat 24% al­ko­hol en kos on­ge­veer R260 per bot­tel.

Be­skik­baar by www.ta­ke­a­lot.com en uit­ge­soek­te han­de­laars. Be­soek www. sil­ver­creek­dis­til­le­ry.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.