Iets van als

4 por­sies

Vrouekeur - - INHOUD -

800 g (1 pak) groen­te

45 ml (3 e) bal­se­mie­ke a­syn 45 ml (3 e) o­lyf­o­lie sout en pe­per

5 ml (1 t) vin­kel­saad of ko­myn 6–8 wraps

125 ml (½ k) on­ge­geur­de glad­de maas­kaas

30 ml (2 e) ba­si­lie­kruid­pes­to

Stel oond op 180 ˚C.

1 Ver­sprei groen­te op bak­plaat en gooi

a­syn, o­lie, sout, pe­per en saad oor.

2 Bak vir 30–40 mi­nu­te of tot sag en

goud­bruin. Roer groen­te af en toe.

3 Ver­hit wraps vol­gens ver­pak­king se

in­struk­sies.

4 Meng maas­kaas en pes­to. S­meer

oor wraps.

5 Vul el­ke wrap met groen­te en rol op.

6 Sit lou­warm voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.