Tuin­truuks

Vrouekeur - - INHOUD -

HEER­LI­KE BLOUBESSIES

Li­fe is a Gar­den sê die blou­bes­sie (Vac­ci­ni­um corym­bosum) is ’n su­per­kos wat an­ti­ok­si­dan­te be­vat en ge­luk­kig is daar heel­wat va­ri­ë­tei­te by hul­le be­skik­baar. Net be­tyds vir heer­li­ke smoo­thies! Plant dit in vol­le son in ’n ruim­te waar hul­le tot 1,5 m hoog en tot 2 m wyd kan word. Jy kan hul­le ook in ’n lek­ker groot pot plant. Bloubessies hou van vog­ti­ge, suur­vor­men­de grond en jy kan dus molm soos den­ne­naal­de ge­bruik en hul­le met ’n mes­stof voed wat vir blou kris­mis­ro­se ge­for­mu­leer is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.