Woord­spel & Su­do­ku nr 45

Vrouekeur - - INHOUD - Deur X­word.co.za

Tei­ken

Hoe­veel woor­de van vier (4) of meer let­ters kan jy uit die ge­ge­we let­ters saam­stel? El­ke let­ter in die roos­ter mag net een keer in ’n woord voor­kom. El­ke woord moet die let­ter in die in­ge­kleur­de blok­kie be­vat en daar moet min­stens een woord met ne­ge let­ters wees. Meer­vou­de, ver­klein­woor­de, ei­e­na­me, woor­de met kop­pel­te­kens en uit­heem­se woor­de tel nie. (Die stam­woord vir el­ke woord is in die Ver­kla­ren­de A­fri­kaan­se Woor­de­boek, HAT en/of WAT).

TEI­KEN:

17 woor­de, goed

21 woor­de, baie goed 28 woor­de of meer, uit­ste­kend

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.