EISJ!

Vrouekeur - - GESONDHEID -

Hoe­kom kan par­ty men­se ná een dran­kie op­hou ter­wyl an­der klaar­blyk­lik nie weet wan­neer om op te hou nie? Dit kan met die goed­voel­hor­moon dop­a­mien te doen hê. Dop­a­mien word vry­ge­stel as be­lo­ning wan­neer ons nu­we din­ge leer of an­der ge­not­vol­le din­ge er­vaar. Dit maak ook dat ons wil aan­hou daar­mee. As al­ko­hol die brein be­reik, stel neu­ro­ne in die brein ook dop­a­mien vry en wil som­mi­ge men­se die “lek­ker” ge­voel uit­rek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.