PLASTIEK IS ORALS …

Vrouekeur - - GESONDHEID -

Teen 2016 het ons ’n skrik­wek­ken­de 335 mil­joen me­trie­ke ton plastiek ver­vaar­dig en vol­gens we­ten­skap­li­ke skat­tings het 4,8 tot 12,7 mil­joen me­trie­ke ton plastiek in die see be­land. Hul­le is steeds be­sig om te pro­beer vas­stel wat die im­pak daar­van op die see, die see­le­we en uit­ein­de­lik die mens is. Ter­wyl or­ga­nie­se stow­we sta­dig dis­in­te­greer, breek plastiek net in al klei­ner deel­tjies op. Par­ty deel­tjies is so klein dat dit deur die lug sweef en ons dit in­a­sem. ’n Stu­die in Oos­ten­ryk het be­vind dat al hul proef­ko­ny­ne in ’n eks­pe­ri­ment mi­kro­plas­tiek­deel­tjies in hul stoel­gang ge­had het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.