DR WAGTER

Vrouekeur - - GESONDHEID -

Dit is al be­wys dat hon­de vroeë sta­di­ums van kan­ker so­wel as ’n e­pi­lep­tie­se aan­val of da­ling in bloed­sui­ker kan “uit­ruik”. Na­vor­sers het nou hon­de ge­bruik om ma­la­ria by kin­ders uit te ruik. Die kin­ders het oor­nag ny­lon­sok­kies ge­dra en die hon­de het die vol­gen­de dag die sok­kies ge­ruik en ma­la­ri­a­ge­val­le 70% reg “voor­spel”. Na­vor­sers hoop om al meer van hon­de ge­bruik te maak om siek­tes uit te ruik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.