OPERASIE VOOR GE­BOOR­TE

Vrouekeur - - GESONDHEID -

Ba­bas met spi­na bi­fi­da, waar die rug­string ont­bloot is, word nor­maal­weg kort ná ge­boor­te ge­o­pe­reer om dit reg te stel. Nou het chi­rur­ge in Lon­den al twee ba­bas suk­ses­vol in die baar­moe­der ge­o­pe­reer. Dit is be­vor­der­lik vir die kind se ont­wik­ke­ling as dit voor ge­boor­te reg­ge­stel kan word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.