FEESLIGGIES

Vrouekeur - - WIE WAT WAAR -

Die Ja­ka­ran­da-kin­der­huis hou van­jaar hul ge­wil­de Lig­gie­fees vir die ne­gen­de ag­ter­een­vol­gen­de jaar. Van 1 tot 31 De­sem­ber word die kin­der­huis in ’n skou­spel met die mooi­ste lig­gies ver­sier ten ba­te van die meer as 200 in­wo­ners. Ver­skeie kuns­te­naars sal ook ty­dens die fees op se­ke­re aan­de op­tree.

Dit word op die kin­der­huis ter­rein in East Lyn­ne, P­re­to­ria, ge­hou. Toe­gang kos R30 per per­soon en hek­ke o­pen om 17:00

Vind meer uit by www.ja­ca­ran­da­child­ren.co.za of https://www.fa­ce­book. com/lig­gie­fees/

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.