WYN IN DIE OOS-KAAP

Vrouekeur - - WIE WAT WAAR -

K­link ’n gla­sie op 30 No­vem­ber en 1 De­sem­ber by die Oos-kaap­se Wyn­skou. Dit vind van­jaar by die T­sitsi­kam­ma Rooms by The Bo­ardwalk in Port E­li­za­beth plaas. By die wyn­skou kan jy so­wat 40 uit­stal­lers met meer as 200 wy­ne ver­wag. Kaar­tjie­pry­se wis­sel en is deur Com­pu­tic­ket be­skik­baar. Vind mee ruit by www. e a stern c ape win es h o w. co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.